Friday, February 10, 2017

Chocolate Cake


Chocolate Cake (oil – tannie Joan)


Put in basin:

1C Flour
1C Sugar
pinch of Salt
4t Baking Powder

Make well in flour and add:
4 Egg yolks
½C Oil
Vanilla essence
½ C boiling water blended with ¼ C Cocoa
2t Baking powder
Mix together.

Beat:
4 Egg whites with
2t Baking Powder and fold in.

Bake in moderate oven (180C) for about 20 min.

Vir n plaatkoek or oond pan koek, maak die mengsel dubbel aan.


Botter versiersel: Meng 500g versiersuiker met 125g botter.
Voeg 5ml vanilla by.
Vir die Sjokolade koek klits 2 Eetlepels kakao by.


Resepte Breek 1 groot blok melk sjokolade (Cadbury) met neute en smelt in 'n dubbelkoker. Of plaas 'n glas bak bo-op 'n potjie met kookwater. Gooi ongeveer 125ml vars room by. Skep uit of giet oor koek. Laat die sjokolade mengsel van die rand afloop. Dit vertoon mooi. As ek die koek so versier dan bak ek dit gewoonlik in 'n ringpan. As jou versiersel te dik is (dit moet loperig wees) sit nog bietjie room by. Jy kan altyd ekstra sjokolade en room smelt en agterna oorsit as dit bietjie min na jou smaak is.


Wit koek

Laat die Kokao uit en gebruik net die warm water.

Koffie koek

Laat die kakao uit en roer 2 hoog vol eetlepels Espresso poeier in die warm water.

Gebruik dan ook Espresso poeier in jou versier suiker.
Ek klits die Espresso poeier saam die botter om seker te maak dit mooi opgelos en ingemeng.

Ek gebruik Nescafe se Espresso poeier.


Gluten Vrye koek

Ek het die gewone meel met Gluten Vrye Self Raising flour vervang.
Die bak poeier uitgelaat.
Maar wel 2 teelepels bakpoeier in die eierwitte gesit.
En ek het dubbel die water gebruik.
Dit het heerlik lig uit gekom.




No comments:

Post a Comment